Coleen Gray

Coleen Gray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Doris Bernice Jensen
Geboorte (1922-10-23)23 Oktober 1922
Sterfte 3 Augustus 2015 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Bruce Robin Bidlack (b. 1954)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Coleen Gray (23 Oktober 1922 – 3 Augustus 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Red River (1948), The Killing (1956), The Vampire (1957), en Copper Sky (1957).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search